Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om verspreiding van BEK te stuit

Loading player...
Agri Noord-Kaap werk saam met die landboudepartement en ander rolspelers om die verspreiding van bek-en-klouseer te stuit. Elsabe Richard-May gesels met Dirk Krapohl, uitvoerende hoof van Agri Noord-Kaap oor die uitdagings van die Noord-Kaap boere.
19 Apr 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min