Kus tot kruin - 🌍 Goeie nuus vir die natuur – van wêreldwyd tot by ons eie kus! 16 April 2026

Loading player...
Vandag bring Fred ons inspirerende stories van hoe die natuur besig is om te herstel – en hoe slim idees ’n werklike verskil maak 🌱
🦪 Ontdek hoe hergebruikte oesterskulpe aangewend word om nuwe see-riwwe te vestig en mariene lewe terug te bring
🐺 Hoor hoe wolwe in Yellowstone weer ’n natuurlike balans herstel en selfs riviere en plantegroei positief beïnvloed
🇿🇦 En natuurlik vra ons: Wat doen ons hier in Suid-Afrika om ons eie omgewing te beskerm?
’n Program vol hoop, insig en praktiese perspektief 🌿
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
🎧 Luister weer:
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Omgewingsnuus #Bewaring #GoeieNuus #Tuinroete #NatuurHerstel
16 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min