Eloff reg om die verhoog warm te dans by Bloemskou

Loading player...
Eloff is 23 April op die Bloemskou verhoog en sy Bikini Weer song pas perfek by vanjaar se 'Beach Party' tema. Hy gesels met Yolanda Maartens oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook hoe sy aanhangers hom fiks hou. Kaartjies vir Bloemskou is beskikbaar op Computicket en dan het jy gratis toegang tot die Coca Cola tent vir al die optredes. Eloff is 23 April om 19:00 op die verhoog, trots moontlik gemaak deur OFM.
20 Apr 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min