Is dit werklik nodig om die griepinenting te kry? Dr Angelique Coetzee beantwoord ons vrae

Loading player...
Die griepinenting bied beskerming teen vier algemene influensastamme wat elke jaar sirkuleer. Dit help om die risiko van siekte en ernstige komplikasies te verminder, veral tydens die wintermaande wanneer griep seisoen piek. Jaarlikse inenting is belangrik omdat die virus voortdurend verander en kwesbare groepe die meeste geraak word. Sarina gesels met Dr Angelique Coetzee
21 Apr 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Mansgesondheidsmaand: wat is die gevaartekens van depressie en angs?

Junie is Mansgesondheidsmaand, en hoewel vroue meer dikwels met toestande soos depressie en angs gediagnoseer word, wys navorsing dat baie mans stilweg worstel en dikwels eers hulp soek wanneer hulle reeds in 'n krisis verkeer. Volgens kenners sal een uit elke vyf mans op een of ander stadium in sy…
8 Jun 6AM 6 min

Snoete-goete: Moet jy jou troeteldier was en skeer in die winter?

Die wintermaande is hier, en baie troeteldiereienaars wonder of hulle steeds hul honde en katte moet bad, knip of versorg soos gedurende die warmer maande. Behoort 'n hond se pels langer te wees in die winter? En hoe gereeld moet ons steeds borsel? Ons gesels met Alicia Steyn van Paws…
8 Jun 5AM 6 min

GEEWEEK - Hanna Charity

Charlene Jackson, Karin Moller, Bibi (Dominique) Mitton en Karina Nel van Hanna Charity gesels oor hul Motherhood, Womanhood en klerebank-programme
4 Jun 7AM 33 min

GEEWEEK - GROOTfm NPC

Stasiebestuurder, Roelien Potgieter en Programbestuurder, Francois Botha sluit by Sarina aan in die ateljee
4 Jun 7AM 29 min

VERSKILMAKERS: Cetric Mphofela

Vandag gesels ons met ’n ware verskilmaker. Cetric Kwena Mphofela is ’n passievolle omgewingsaktivis van Limpopo wat tans in Pretoria gebaseer is. Sedert 2020 het hy al honderde skoonmaakaksies regoor Gauteng en Limpopo gereël en meer as 200 000 sakke rommel help verwyder. Nou pak hy ’n nuwe uitdaging aan:…
4 Jun 7AM 9 min