Chris van Beljon, Bring Hoop-stigter, praat oor die droogte in dele van die Noord-Kaap

Loading player...
Chris van Beljon, stigter van die droogtehulporganisasie Bring Hoop, gesels met OFM se Elsabé Richard-May oor die uitdagings waarmee die organisasie tans te kampe het. Hulle bespreek ook hoe die publiek betrokke kan raak om boere in droogtegeteisterde gebiede te ondersteun.
21 Apr 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min