Wêreldwys | Die seestraat-skaakspel | Ep. 88

Loading player...
Hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus op die voortslepende spanning tussen die VSA en Iran, die binnelandse politieke druk op Donald Trump hieroor en Rusland se verswakkende geopolitieke posisie in die agtergrond.
Chapters
  • 00:00 Verskeie belangrike sake
  • 01:50 Amerika se sterkte wapen teen Iran se sterkte wapen
  • 09:50 Politieke gevolge vir Amerika
  • 22:20 Rusland se geopolitieke posisie
  • 30:20 Twyfelagtige bronne van inligting
24 Apr Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Orban na 16 jaar uitgestem | Ep. 87

In hierdie week se aflewering van Wêreldwys fokus Jaco Kleynhans op die afgelope verkiesing in Hongarye, opkomende verkiesings in Engeland, Wallis en Skotland, asook die huidige vooruitsigte van die Amerikaanse middeltermynverkiesing in die skadu van die Iran-oorlog.
16 Apr 29 min