#WeeksdaeVibesMetVenita - BIDDAG 2026 | Reinhadt Smit

Loading player...
Gedurende die GROOT Biddag 2026 gesels Reinhadt Smit met Venita en Elrica oor die tema - Hoop.
23 Apr English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Carla Lee | 9 April

Askies (Ek val vir jou) is die tweede vrystelling van Carla Lee en sy gesels met Venita oor hoe sy besluit het dat NOU die regte tyd in haar lewe is om haar drome en liefde vir musiek in 'n loopbaan te verander.
9 Apr 22 min