New Holland stal vanjaar by Nampo uit en die stalletjie is defnitief 'n besoek werd

Loading player...
Dis Nampo-tyd en 'n interessante uitstalling vanjaar, is New Holland. Isabel van Tonder gesels met Jaco du Preez, oor wat besoekers te wagte kan wees van New Holland, en hulle masjiene en tegnologie wat landbou slimmer en meer doeltreffend maak.
10 May 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min