Kus tot kruin - 🌍 Wanneer die Natuur Balans Soek 🌿 14 Mei 2026

Loading player...
Fred gesels vanoggend oor iets wat die wêreld al hoe meer raak — storms, vloede, droogtes en ander sogenaamde “natuurrampe”.
Maar kyk ons dalk verkeerd daarna?
Is sommige van hierdie verskynsels moontlik deel van die natuur se manier om balans te probeer herstel nadat die mens vir jare druk op ekosisteme geplaas het?
Ons ondersoek hoe menslike optrede die natuurlike balans beïnvloed, en waarom dit belangrik is om die natuur beter te verstaan eerder as om dit as ’n vyand te sien.
’n Interessante en insiggewende gesprek wat jou anders sal laat dink oor die wêreld rondom ons.
🎧 Luister gerus weer:
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #SFMStreekRADIO #Natuur #Omgewing #Bewaring #TuinRoete 🌿
14 May Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min