
Wêreldnuus & Ekonomie: Hofskok vir NGV, Spanning in Iran en SA se Sitrus-sukses | Met Prof. Arno van Niekerk
Loading player...
In hierdie episode van Radio Kaapse Kansel 729AM, gesels Anton met die bekende ekonoom Prof. Arno van Niekerk oor die jongste plaaslike en internasionale verwikkelinge wat die ekonomie en jou sak gaan raak. Van deurslaggewende hofuitsprake tot wêreldwye geopolitieke spanning en goeie nuus vir SA landbou—ons ontleed dit alles.

