Kry die feite oor veilige verlating van kinders

Loading player...
Ma’s moet hulself van die wetgewing rakende die veilige verlating van kinders vergewis, sê kinderwelsynminister Emma Kantema-Gaomas. Dit volg ná ‘n 36-jarige vrou onlangs in hegtenis geneem is nadat sy na bewering haar pasgebore baba by 'n kerk in Omungwelume in die Ohangwena-streek gelos het. Die woordvoerder van die lynministerie, Lukas Haufiku, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê daar is ‘n fyn lyn in die wet:
29 May 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Marikana-slagting 14 jaar gelede het niks vir mynwerkers gedoen nie

Die Workers and Socialist Party het sy oproep hernu vir 'n lewensvatbare loon en geregtigheid vir die slagoffers van die Marikana-slagting in Noordwes. Die party sê mynwerkers word steeds onderwerp aan lae lone, werkloosheid en swak lewensomstandighede, terwyl niemand aanspreeklik gehou is vir die moorde in 2012 nie. Met die…
14 Aug 2AM 1 min

Vroue moet verder gaan as net leierskap - NNN

President Netumbo Nandi-Ndaitwah sê Afrika moet verder gaan as om sy eerste vroueleiers te vier en 'n pad oopmaak vir meer vroue om leierskaprolle te beklee. Sy het gepraat by die Ellen Johnson Sirleaf Sentrum vir Vroue en Ontwikkeling se Amujae Hoëvlak Leierskapsforum in Dakar, Senegal, waar 15 vroueleiers leierskap…
14 Aug 2AM 1 min

WGO het kommer oor Trump se aanpassings aan inentings

Die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal, Tedros Adhanom Ghebreyesus, het kommer uitgespreek dat veranderinge aan die Verenigde State se immuniseringsbeleid nie ooreenstem met die beste beskikbare wetenskap nie. President Donald Trump het Maandag ʼn uitvoerende bevel onderteken wat kinders se roetine-inentings van 18 tot 11 verminder. Volgens die bevel word die gekombineerde…
14 Aug 12AM 1 min

FMD Response SA sê stryd teen bek-en-klouseer vorder

FMD Response SA het die eerste privaat aangekoopte bek-en-klouseer-entstowwe wat aan privaat veeartse gelewer word, verwelkom. Die organisasie glo die bekendstelling wys wat die regering en die privaat sektor kan bereik deur saam te werk. Andrew Morphew van die organisasie het die Departement van Landbou versoek om gereeld inligting te…
14 Aug 12AM 1 min

Afrikaans vandag 151 jaar terug gestig

Min organisasies in die Suider-Afrikaanse geskiedenis het so 'n diepgaande en blywende invloed gehad as die Genootskap van Regte Afrikaners. Die beweging, wat in 1875 in die Paarl gestig is, het 'n bepalende rol gespeel in die transformasie van Afrikaans van 'n gesproke dialek na 'n erkende skryftaal, en uiteindelik…
14 Aug 12AM 1 min