
Von Bach-Windhoek pyplyn Vrydag onderbreek
Loading player...
NamWater herinner inwoners van Windhoek, Brakwater, Okahandja, Osona Village en ander en ander kliënte op die Von Bach-Windhoek pyplyn, aan 'n geskeduleerde wateronderbreking môre, 5 Junie. Dit is weens 'n NamPower-opgradering van kraglyne. Kosmos 94.1 Nuus het met Lot Ndamonhomhata, NamWater se woordvoerder gepraat.

