
Ekonoom sê oor lae-wins era vir banke
Loading player...
Namibiese banke sal volgens ontledings ‘n periode van winsdruk ervaar weens 'n strawwe stryd om kliëntedeposito's te lok en te behou. Met die voordele van vorige rentekoerssiklusse wat verby is, fokus banke nou op die koste en gehalte van hul deposito-basis om prestasiegapings te bestuur. Kosmos 94.1 Nuus het met Max Rix, die hoof van beleggings by Simonis Storm gepraat.

