
Nuwe tarief teen SA hou nadele en voordele vir ons in
Loading player...
Die VSA het 'n omvattende nuwe stel invoertariewe vir 60 lande, insluitend Suid-Afrika, voorgestel omdat hulle nie die invoer van goedere wat deur dwangarbeid vervaardig is, aanspreek nie. Ingevolge die voorstel sal lande bykomende tariewe van tot 12,5-persent moet betaal. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger-ambassadeur Jamieson Greer:

