Snoete-goete: Moet jy jou troeteldier was en skeer in die winter?

Loading player...
Die wintermaande is hier, en baie troeteldiereienaars wonder of hulle steeds hul honde en katte moet bad, knip of versorg soos gedurende die warmer maande. Behoort 'n hond se pels langer te wees in die winter? En hoe gereeld moet ons steeds borsel? Ons gesels met Alicia Steyn van Paws gone Wild oor die belangrikheid van troeteldier-versorging gedurende die koue seisoen.
8 Jun 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Mansgesondheidsmaand: wat is die gevaartekens van depressie en angs?

Junie is Mansgesondheidsmaand, en hoewel vroue meer dikwels met toestande soos depressie en angs gediagnoseer word, wys navorsing dat baie mans stilweg worstel en dikwels eers hulp soek wanneer hulle reeds in 'n krisis verkeer. Volgens kenners sal een uit elke vyf mans op een of ander stadium in sy…
8 Jun 6AM 6 min

GEEWEEK - Hanna Charity

Charlene Jackson, Karin Moller, Bibi (Dominique) Mitton en Karina Nel van Hanna Charity gesels oor hul Motherhood, Womanhood en klerebank-programme
4 Jun 7AM 33 min

GEEWEEK - GROOTfm NPC

Stasiebestuurder, Roelien Potgieter en Programbestuurder, Francois Botha sluit by Sarina aan in die ateljee
4 Jun 7AM 29 min

VERSKILMAKERS: Cetric Mphofela

Vandag gesels ons met ’n ware verskilmaker. Cetric Kwena Mphofela is ’n passievolle omgewingsaktivis van Limpopo wat tans in Pretoria gebaseer is. Sedert 2020 het hy al honderde skoonmaakaksies regoor Gauteng en Limpopo gereël en meer as 200 000 sakke rommel help verwyder. Nou pak hy ’n nuwe uitdaging aan:…
4 Jun 7AM 9 min

ABC van Ouerskap: D - Dissipline (Venette Auret)

Dissipline is vir baie ouers een van die grootste uitdagings in ouerskap. Hoe dissiplineer mens met liefde, maar steeds met grense? Vandag gesels ons met Venette Auret oor praktiese dissiplinewenke, ouderdomsgepaste grense en hoe om kinders te lei sonder om die verhouding te beskadig.
2 Jun 5AM 14 min