Lynette Beer - I SAMUEL 17:45

Loading player...
Maar Dawid sê vir die Filistyn: Jy kom na my met 'n swaard en met 'n spies en met 'n
lans, maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare. I SAMUEL 17:45
AFR53
18 Jun 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - HEBREËRS 11:6

As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. HEBREËRS 11:6 NLV
30 Jun 1AM 1 min

Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13

Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV
26 Jun 1AM 1 min