
Finansiële Aksie-taakmag het nie na werklike geldwassery gekyk
Loading player...
Reaksie word ontvang op die land se verwydering van die Finansiële Aksie-taakmag se gryslys. Die IPC sê die taakmag kyk net na die beleide en maatreëls wat die 13 tekortkominge aanspreek. Volgens die party spreek dit nie daadwerklik kwessies oor geldwassery aan nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Rodney Cloete, die IPC se skadu-handelsminister gepraat.

