
JP Nel: Een van Agri Noordwes se finaliste in die jong boer van die jaar-kompetisie.
Loading player...
Op sy plaas Enkelbos buite Vryburg glo hy elke dier verdien nog ’n geleentheid. Dis ’n lewensfilosofie wat nie net sy boerdery nie maar ook sy eie lewe en dié van sy gesin gevorm het.

