Emosionele Gesondheid: Die Sleutel tot 'n Gesonde Lewe | Jean-Louis Knouwds & Estie Schreiber
Loading player...
Jean-Louis Knouwds gesels met Estie Schreiber oor die belangrike verband tussen emosionele en fisiese gesondheid.
Emosionele stres en druk is vandag een van die grootste redes waarom mense mediese hulp soek. Maar hoe kan die natuur jou help om beter daarmee saam te leef?
Ontdek hoe die Irma's Rescue Reeks natuurlike ondersteuning bied om emosionele balans en innerlike rustigheid te bevorder.
Vir meer inligting, besoek www.irmas.co.za of stuur 'n e-pos na info@livingnaturally.co.za.
Irma's Rescue is beskikbaar by apteke landwyd.