
Jean-Louis gesels met Silas Timoteus oor die Sokkerwêreldbeker
Loading player...
Jean-Louis gesels met Silas Timoteus, Namibiese sokkerjoernalis, ontleder en stigter van Footy Namibia, een van die land se voorste sokkermediaplatforms. Hulle bespreek die Sokkerwêreldbeker, die gunstelinge om die toernooi te wen, die grootste praatpunte en wat ondersteuners kan verwag. Met Silas se insiggewende ontleding en uitgebreide kennis van die spel bied hierdie gesprek 'n interessante blik op die wêreld se grootste sokkertoernooi.

