Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar

Loading player...
Die brandseisoen het aangebreek en brandverenigings is senuweeagtig oor die vooruitsig van brande vanjaar, veral as in ag geneem word dat daar verlede jaar in Noordwes alleen, sowat 12 803 brande was. Isabel van Tonder gesels met Eric Stoch, oor die gereedheid van die brandbestrydingsvereniging in die Noordwes-provinsie.
22 Jul 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min