
Weerdiens waarsku oor veldbrande
Loading player...
Dis Augustus en winderige toestande is amptelik hier. Vars suidelike tot suidwestelike winde sal vandeesweek na verwagting aanhou waai oor die noordelike en sentrale gebiede. Albertina Anderson, weervoorspeller van die Namibiese Meteorologiese Diens, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat veldbrande waarskynlik op plekke oor die noordelike en sentrale dele kan voorkom:

