
Repatriasie van oorskot van SA-apartheidsvlugtelinge verwelkom
Loading player...
Forum for South Africa verwelkom die regering se verbintenis om die oorskot van Suid-Afrikaners te repatrieer wat tussen 1976 en 1992 tydens apartheid in Angola gesterf het. 'n Voorlopige sending is verlede jaar na Angola onderneem om die ligging van grafte te karteer, waartydens 89 moontlike grafte vir opgrawing geïdentifiseer is. Fosa se leier, Tebogo Mashilompane, sê die veldtog is 'n belangrike stap om langverwagte afsluiting aan gesinne te bied:

