
Stormers het groot voorberei vir All Blacks
Loading player...
Die Stormers se voorry-afrigter, Rito Hlungwani, sê die omvang van die uitdaging en geleentheid om teen Nieu-Seeland te speel, het opofferings vereis wat die spelers bereid was om te maak. Die Stormers het pas begin voorberei vir die Vodacom Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen wat einde September afskop. Hlungwani sê in ʼn gewone af-seisoen sou hulle nou eers met die voorseisoen-voorbereiding begin:

