
Old Mutual borg sport op voetsoolvlak
Loading player...
Die Old Mutual-stigting het 'n vennootskap met die organisasie Unmatched Potential aangegaan vir 'n borgskap van 900 000 Namibiese dollar vir die komende "Street Sports Namibia" inisiatief, 'n program vir jeugontwikkeling en gemeenskapsimpak wat in Swakopmund, Windhoek en Ondangwa aangebied sal word. Dit het ten doel om volhoubare geleenthede vir die Namibiese jeug te skep en gemeenskappe deur middel van aktiewe, weeklikse deelname byeen te bring. Mignon du Preez, Old Mutual se groepbemarkingsbestuurder:

