
Winter is steeds hier, koue is op pad
Loading player...
Meteoroloog Albertina Andersen waarsku dat die suide vir die res van die week bewolkte en koel weer sal ervaar, terwyl warm tot baie warm toestande in die noordelike dele van die land verwag word. Sy waarsku teen 'n aansienlike afkoeling teen die naweek en sê daar kan volgende week plek-plek reën in die binneland voorkom.

