KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne

Loading player...
'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM Familie Fokus gesels Yolanda Maartens met Anina Meiring, Dienstebestuurder: KANSA TLC, oor hoe die AYA-kamers 'n veilige ruimte vir tieners en jong volwassenes met kanker skep, en hoe hierdie inisiatief hoop, ondersteuning en 'n gevoel van normaliteit aan jong pasiënte en hul gesinne bied.
Lees gerus meer aanlyn by https://cansa.org.za/cansa-opens-second-recovery-space-customised-for-young-cancer-patients/
5 Aug 7AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

Diabetes Week 2026: World Diabetes Day - Why awareness matters

Yolanda Maartens speaks to Margo McCumisky, National Manager of Diabetes South Africa, about World Diabetes Day, observed annually on 14 November. They explore some of the common misconceptions surrounding diabetes and discuss how families, communities and workplaces can play an important role in raising awareness, promoting understanding and supporting those…
3 Nov 3AM 8 min

GROOTMAAK VIR DIE LEWE: Laat vaar die druk om die perfekte ouer te wees

Met die fokus in hierdie gesprek op 'perfekte ouerskap', gesels Yolanda Maartens met Lynett Beer oor die dinge wat kinders werklik nodig het. Baie ouers voel voortdurend dat hulle tekortskiet, omdat ouerskap vandag maklik ’n openbare vertoning word. Lynette verduidelik: Jou werk is nie om elke ongemak weg te neem…
5 Oct 4AM 5 min