
Action SA-wetsontwerp wil verskaffer-swartlys begin
Loading player...
ActionSA gaan 'n wetsontwerp in die parlement bekendstel wat daarop gemik is om Suid-Afrika se openbare verkrygingstelsel te versterk deur te verseker verskaffers wat by korrupsie betrek is, word verbied om sake te doen met die staat. Alan Beesley van ActionSA sê die voorgestelde Wetsontwerp op die Swartlys van Korrupte Verskaffers sal verpligte tydraamwerke vir swartlysprosesse instel, toesig deur die Nasionale Tesourie versterk en deursigtigheid verbeter:

