
MUN word 40, leier soek meer voordele vir lede
Loading player...
In 'n terugblik op die 40 jaar sedert die stigting van die Mynwerkersunie van Namibië, sê waarnemende president Poco-Key Mberiuana sy langtermyn droom vir die vakbond is dat lede se griewe behoorlik hanteer word. Hy wil ook sien dat 'n pensioenfonds ingestel word en dat dienste aan die vakbond se lede gestroomlyn word. Hy het meer.

