
Ramaphosa se stappe teen GBV verwelkom
Loading player...
Die Nasionale Skuilingbeweging van Suid-Afrika verwelkom president Cyril Ramaphosa se aanstelling van sy lid, Zubeda Dangor, op die land se eerste statutêre Nasionale Raad vir Geslagsgeweld en Vrouemoord. Woordvoerder Joy Lange sê die raad is belangrik om die land se reaksie op geslagsgeweld en vrouemoord te versterk. Sy vertrou die raad sal samewerking tussen rolspelers verbeter en ondersteuning aan slagoffers versterk:

