
Eiendomsregte raak elke Suid-Afrikaner
Loading player...
Die landbou-organisasie TLU SA sê eiendomsregte raak elke Suid-Afrikaner en is noodsaaklik vir ekonomiese groei, werkskepping en beleggersvertroue. Hy waarsku die verswakking van eiendomsregte kan voedselsekerheid, ekonomiese bestendigheid en regsekerheid bedreig. Caria van der Merwe van TLU SA sê burgers moet ingelig bly oor ontwikkelinge rondom onteiening sonder vergoeding, wat verreikende gevolge vir ondernemings, gesinne en gemeenskappe kan hê:

