
Cyril moet voor ampsklagkomitee verskyn
Loading player...
Die Parlement se Ampsklagkomitee het ooreengekom dat president Cyril Ramaphosa versoek sal word om voor hulle te verskyn. 'n Mening wat deur die Parlement se regsadviseurs saamgestel is, dui daarop dat die president nie anders behandel sal word as enige ander getuie wat na die Parlement geroep is om getuienis af te lê nie, en dat hy toegelaat moet word om vrywillig te getuig. Die komiteevoorsitter Makashule Gana sê as Ramaphosa weier om voor die komitee te verskyn, sal hy gedagvaar moet word:

