
SA wil apartheidswet op oproerige byeenkomste herroep
Loading player...
Die Ministerie van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het 'n wetsontwerp ingedien om die Wet op Oproerige Byeenkomste uit die apartheid-era te herroep en te vervang met nuwe wetgewing oor sameswering en aanhitsing om ernstige oortredings te pleeg. Minister Mmamoloko Kubayi het aan die media gesê die veranderinge sal die wet in lyn bring met die Grondwet en 'n uitspraak deur die Konstitusionele Hof, en sal verseker dat mense wat aanhits of saamsweer om ernstige misdade te pleeg, steeds vervolg word:

