
Charl Coetzee, regsverteenwoordiger.
Loading player...
’n Saak waarin ’n jong Bloemfonteinse man van aanranding aangekla word, is weer uitgestel nadat die staat nog nie ’n volledige mediese verslag kon bekom nie.

