Willie Aucamp, Minister van Landbou, het onlangs Vrystaat Landbou se kongres bygewoon

Loading player...
Willie Aucamp, Minister van Landbou, het onlangs Vrystaat Landbou se kongres in Bloemfontein bygewoon. Isabel van Tonder gesels met hom oor sy visie vir sy portefeulje en sy boodskap van hoop aan elke boer van Suid-Afrika.
7 Aug 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min