
ABC van Ouerskap: O - Oudiologie
Loading player...
Ons kinders se gehoor speel ’n baie groter rol in hul ontwikkeling as wat ons soms besef. Van die eerste geluidjies en woorde tot taalontwikkeling en leer – goeie gehoor is ’n belangrike bousteen. Vandag gesels ons met oudioloog Izelle Neethling van Izelle Neethling Oudioloë oor kinders se gehoor en waarna ouers moet oplet.

