
SA voorsorgmaatreëls vir sardynvrektes bly van krag
Loading player...
Suid-Afrika se departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing sê die tydelike voorsorgmaatreël wat ingestel is om die buitengewone sardynvrektes te bestuur, bly van krag. Dit volg al is geen nuwe grootskaalse sardynvrektes aangemeld nie, buiten 'n afsonderlike voorval toe vars sardyne verlede week naby Mbotyi aan die Noordelike Wildekus uitgespoel het. 'n Woordvoerder, Zolile Nqayi, sê monitering, die neem van monsters en laboratoriumondersoeke duur steeds voort in die Wes-Kaap en Algoabaai:

