
Windhoek-stadspolisie: Dorado-park handelaars verkoop sonder munisipale permitte
Loading player...
Die Windhoek-stadspolisie het die verwydering van straatverkopers by die kruising van Kuaima Riruako- en Hendrik Witbooi-straat in Dorado Valley verdedig. Dit, na 'n video op sosiale media versprei is... wat 'n woordewisseling tussen beamptes en handelaars wys. Woordvoerder superintendent Marcelline Murapo bevestig die operasie is uitgevoer omdat die verkopers sonder die vereiste munisipale permitte hul goedere verkoop:
Marcelline Murapo Donderdag
Marcelline Murapo Donderdag

