
Activists and Citizens Forum: Aanklagte teen Sibiya uiters ernstig
Loading player...
Die Suid Afrikaanse organisasie, Activists and Citizens Forum, sê aanklagte van aanranding, seksuele gereedmaking en verkragting teen die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya, is uiters ernstig. Woordvoerder Dennis Bloem sê howe moet geen genade betoon aan mense wat van verkragting beskuldig word nie. Bloem moedig ondersoekers aan om te sorg dat die saak nie ontspoor soos die saak teen pastoor Timothy Omotoso nie:

