
Maak gereed vir hoër rentekoerse en brandstofkoste
Loading player...
Namibiërs moet hulle gereed maak vir hoër rentekoerse en brandstofkoste, met die Bank van Namibië wat na verwagting Suid-Afrika se onlangse rentekoersverhoging van 25 basispunte sal volg. Ekonoom, Robin Sherbourne waarsku hoewel prysverhogings op voedsel en kunsmis nog nie ten volle ingeslaan het nie, voortdurende spanning in die Midde-Ooste plaaslike lewens-koste sal opstoot.

