
Motorsport: Nasionale tydren-kampioenskappe dié naweek in Swakop
Loading player...
Been ses van die nasionale tydren kampioenskappe vind dié naweek in Swakopmund plaas. Kosmos 94.1 se Francois Lottering sê die MX bane is goed voorberei. Hy sê die baan teen die see sal sorg vir lekker atmosfeer vir deelnemers en motorsport-aanhangers:

