
Minister Theofelus vra vir geduld met BKS-inperkings-verslappings
Loading player...
Intussen waarsku die minister van inligting- en kommunikasietegnologie, Emma Theofelus, dat hoewel daar geen verdere BKS-infeksies aangemeld is nie, boere en die res van die land nie nou te gerus moet wees nie. Sy het met die nasionale uitsaaier gepraat en sê die siekte kan ook deur die beweging van mense – op hul skoene, klere, en motors – en vee-voer versprei. Theofelus vra klein-skaalse boere, wat nie nou dadelik kan diere slag en aan huishoudings en ander klein besighede kan vleis voorsien nie, om geduldig te wees:
Emma Theofelus Maandag
Emma Theofelus Maandag

