
Vrae rondom ooreenkoms tussen verkrygingsraad en medediningskommissie
Loading player...
Vrae word gevra oor die werklike impak van 'n nuwe gesamentlike ooreenkoms wat tussen Namibië se verkrygingsraad en die medediningskommissie onderteken is. Die Tender Bulletin berig die inisiatief is daarop gemik om mededingingsbeperkende praktyke in openbare tenders op te spoor en te voorkom, met spesifieke fokus op samespanning, die manipulasie van tenderprosesse en prysvasstelling binne staatsverkryging. Yanna Smith verduidelik.
Yanna Smith maandag een
Daar is ook vrae oor die werklike doeltreffendheid van die Mededingingskommissie.
Yanna Smith maandag twee
Yanna Smith maandag een
Daar is ook vrae oor die werklike doeltreffendheid van die Mededingingskommissie.
Yanna Smith maandag twee

