
Madlanga-kommissie hoor nog getuienis
Loading player...
In Suid-Afrika sê die getuienisleier van die Madlanga-kommissie, advokaat Matthew Chaskalson, WhatsApp-boodskappe toon hoe taxi-base Oupa Sindane en Joe Sibanyoni glo beskermingsfooie van konstruksiemaatskappye eis. Chaskalson het selfoonboodskappe voorgelê wat na bewering verwys na gedwonge betalings en dreigemente om werksaamhede te ontwrig. In een gesprek spreek Sindane teleurstelling uit oor die feit dat hy nie sy deel van 'n ooreenkoms ontvang het nie, van ’n kontak wat as Bab Ntuli geïdentifiseer is. Chaskalson is aan die woord:

