
Kubayi verwelkom Durbanverklaring-vordering
Loading player...
Die Suid Afrikaanse minister van justisie, Mmamoloko Kubayi, het die vordering verwelkom wat deur die VN-Algemene Vergadering gemaak is te midde van die 25ste herdenking van die aanvaarding van die Durban-verklaring en -aksieplan. Die raamwerk is tydens die 2001 Wêreldkonferensie teen Rassisme in Durban ontwikkel. Die minister het aan die SABC gesê daar behoort geen diskriminasie in 'n demokratiese staat te wees nie:

