
Trump ontken aanbod aan Iran
Loading player...
President Donald Trump van Amerika ontken berigte dat hy aangebied het om sommige sanksies teen Iran op te hef en fondse vry te stel in ruil vir toegewings oor kernkrag. Amerikaanse en Iranse amptenare het gister afsonderlik met bemiddelaars beraadslaag in ʼn hernude poging om die sewe maande lange vyandelikhede te beëindig. Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, sê Teheran is heeltemal bereid om die oorlog te hervat, en ook vir die moontlikheid van hernude diplomasie. Trump sê hy is vol vertroue dat hulle die oorlog teen Iran sal wen:

