
NLU: Daar is steeds onsekerheid oor BKS-reëls en regulasies
Loading player...
Intussen sê die president van die Namibiese Landbou-unie, Thinus Pretorius, dat daar 30 spanne in die Karasburg-distrik ontplooi is om die siekte se verspreiding na te spoor. Pretorius sê die spanne werk om die uur om die bron en presiese verspreiding van die siekte te bepaal. Hy sê hoewel die beperkings wat aanvanklik aangekondig is, ‘n week gelede verslap is, bly daar egter steeds onsekerheid oor die nuwe reels en regulasies:

