Kus tot kruin - 🌿 bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026

Loading player...
🌿Fred gesels vandag oor die voorreg én voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis.
📸 Ons kyk na ’n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas te lê.
🦭 CapeNature waarsku weer oor robbe en hondsdolheid – wat moet inwoners en strandgangers weet?
🌍 Fred gee ’n paar blitsflitse uit ander dele van Afrika oor interessante omgewingsgebeure.
🎧 Skakel in op SFM Streek RADIO:
📻 90.1 FM – Mosselbaai, Hartenbos, George en Knysna
📻 104.1 FM – Oudtshoorn, Uniondale en die Langkloof
🎧 Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se Facebook-blad.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #Bewaring #Danabaai #CapeNature #Tuinroete #Omgewingsnuus
1 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min