
Korrupsiesaak teen die Khomotso Phahlane voorlopig teruggetrek
Loading player...
Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie het die korrupsiesaak teen die voormalige waarnemende polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy medebeskuldigdes voorlopig teruggetrek. Die saak hou verband met 'n polisie-kontrak in 2016 van meer as 191 miljoen Namibiese dollar vir noodwaarskuwingstoerusting, waar 65 miljoen dollar aan die diensverskaffer betaal is. Die woordvoerder van die ODK, Henry Mamothame, sê die beskuldigdes staan tereg op verskeie aanklagte insluitend korrupsie, bedrog, diefstal en geldwassery:

