Sankwasa: Windhoek kan nie soos 'n landelike dorpie lyk nie!

Loading player...
Stedelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het ferm standpunt ingeneem teen die toenemende aantal straat-verkopers in Windhoek. Na 'n onlangse besoek aan verskeie handel-s-gebiede, soos Havana Four-way, Stop & Shop en China Town, het Sankwasa Stad Windhoek-amptenare aan-ge-spoor om toe te sien dat daar 'n duidelike afbakening tussen handel-s-gebiede en informele nedersettings is. Hy wil ook hê dat hutte in rivie-rbeddings verwyder moet word.
6 Oct 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Sokker: Manchester City maak sy merk met oorwnning teen Liverpool

Manchester City het Liverpool, wat met net tien man gespeel het, met 3-0 op Anfield geklop om sodoende hul voorsprong van drie punte boaan die Premierliga-punteleer te behou. Dit was City se eerste wedstryd sedert 'n onafhanklike kommissie die klub skuldig bevind het op alle aanklagte wat verband hou met…
12 Oct 1AM 1 min

SA binnelandse sake loods biometriese aanlynplatform vir asielaansoeke

Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement ontwikkel 'n biometriese aanlynplatform om asielaansoeke te bespoedig, identiteitsverifikasie te versterk en te verhoed dat aansoekers wie se aansoeke afgekeur is, herhaaldelik eise indien om hul verwydering te vertraag. Na verwagting sal die platform teen 10 November vanjaar in werking…
12 Oct 1AM 1 min

Vyf vas vir dronkbestuur, meer as N$7,2m se dwelms in Sept gekonfiskeer

Die polisie sê hulle het oor die naweek vyf bestuurders vir dronkbestuur gearresteer: een in Mariental, drie in Rehoboth en een in Outjo. Die Mariental- en Rehoboth-verdagtes verskyn vandag in die hof. In Outjo het beamptes ‘n 20-jarige man aangekeer nadat hy glo roekeloos gery het. In Otjiwarongo is ‘n…
12 Oct 1AM 1 min

Johan Ackerman loof Blou Bulle se Loftus-oorwinning

Die hoofafrigter van die Blou Bulle Johan Ackerman sê hy is trots op sy span wat, ten spyte van ‘n week met baie uitdagings, hul staal kon wys en die Leeus met 'n orrtuigende 57-15 op Loftus te klop. Ackerman se sommige van die Bulls spelers was siek en kon…
12 Oct 12AM 1 min